Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Castle Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
David W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Amazing stay.

The breakfast was amazing, and the service was amazing. The room was amazing.

David W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Amazing.

The room was lovely, and we really enjoyed our stay. The heaters are excellent.

Eric M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Skoon, veilig & gemaklik.

Baie lekker geslaap en gestort. Ontbyt was bietjie sleg met slegs 1 eier, 2 bacons & chips waar ek gese was dit is 'n volledige Engelse ontbyt vir R100. Ek sal weer bly, maar miskien iewers anders ontbyt kry. Dankie.

Christo N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Dit was goed.

Dit was netjies en skoon. Die beddens slaap heerlik.

Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Gerieflik.

Naby die hoofroetes.

Cherise C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise C

Skoon, netjies.

Ja, baie lekker dankie.

Sasol N4 Rosehaven J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasol N4 Rosehaven J

Excellent. Thank you.

See stars.

Lallie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie W

Fantastic venue.

We had a wonderful time at your establishment. Will definitely recommend it to friends.

Nikki V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V

Diens was uitstekend.

Ons was bietjie baie vroeg daar vir inklok, maar hulle het ons geakkomodeer terwyl die kamers skoongemaak word. Netjies en als was soos belowe. Dankie. Sal beslis weer gebruik maak van julle.

Veronica V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Baie gerieflike en netjiese blyplek.

Ons het net een nag oorgeslaap. Die bepreking was korrek. Kamer was baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik.

Jan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Lekker gebly en altyd veilig gevoel.

Mense was baie vriendelik en dit is gerieflik naby die maatskappy waar ek opleiding gegee het. Geen gesukkel met verkeer nie.

Clarence C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence C

Uit die boonste rakke.

Mooi, skoon, netjies, vriendelike mense, lekker ontbyt.

Shirleen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Shirleen B

Teleurstellend

Ons kies Castle Lodge ten minste 4-5 keer per jaar en sien nou drasties hoe dit agteruit gaan. Die badkamer se stort het nie eens ;n deur gehad nie, die ander kant van die stort het 'n gaping tussen 2 panele gehad waar die water tot by die toilet gespuit het. Die handdoek se reëling het op die grond gelê. Die hele plekkie lyk net slordig, skoon, maar slordig. Dis baie hartseer, want die staff is puik en die ligging ook.

Jannie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Baie lekker gebly, parkering was net ver van ons kamer af, moet in reën ver stap met bagasie.

Baie lekker gebly, parkering was net ver van kamer af.

Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Lekker still en skoon.

Rustige plekkie en baie mooi versorg. Mense is vriendelik en gasvry.

Casper K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Goeie oornagverblyf in die stad.

Netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Als wat nodig is vir oornag verblyf. Kan Castle lodge regtig aanbeveel.

Lauren S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren S

Amazing stay.

We had a good time, just chilled and played pool. It was a well spent day.

Belinda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Personeel baie vriendelik en alles is mooi skoon.

Baie netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Zinhle C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle C

Was a kind, friendly place and accommodative.

The place on the picture doesn't do the justice, the actual place looks even nicer.

Lauren S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Homely, friendly and peaceful.

We really enjoyed our stay, the ladies that assisted us were amazing. Castle Lodge was so homely, friendly and peaceful.

Martin K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Uitstekende diens en vriendlike mense.

Dis baie mooi daar. Die mense is vriendelik en die diens is wonderlik. Ons sal weer kom. Baie dankie.

Sanette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S

Vriendelike diens! Sal beslis weer daar slaap.

Baie bekostigbaar. Kamers was baie gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike diens.

Deon V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Vriendelike, hulpvaardige diens gekry.

Kan aanbeveel en sal weer terugkom.

Johannes Christiaan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes Christiaan M

Gemaklik, uniek, ruim, besonders.

Ons was daar vir een aand as 'n groep van 8 en het dit baie geniet. Karla was ook baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar wil bly.

Reinette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette S

Salig, rustig en kommervry...

Baie ordentlik, vriendelike diens. Maak mens regtig soos 'n "gas" voel en nie 'n "lastige" nie.. Baie mooi skoon en privaat.

Christine R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R

Fantasties.

Baie goeie en lekker verblyf.

Antonie R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie R

Aangenaam verras!

Waarde vir geld. Uitstekende diens. Veilig. Netjies. My nommer een keuse.

Pietro K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietro K

Naby lughawe. Het doel gedien.

Kamer was oor die algemeen goed en alles wat mens nodig het. TV het gesukkel toe ons dit aanskakel, gou deur personeel reggestel. Bedlampies het aan- en afgegaan as ons op bed beweeg a.g.v. muurprop wat teen bed raak. Badkamerdeur maak nie goed toe nie, koud om te stort in die winter. Besonder groot ontbyt, was verbaas.

Kelly P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P

Castle Lodge was amazing. Thanks to the friendly staff.

We really enjoyed our stay.

Jakes L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes L

Naby lughawe.

Baie behulpsaam om ons te help na fout met besprekingsdatum.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alida M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alida M

Glad nie beïndruk nie.

Ek het op lughawe geland om 22:00. Die persoon wat my moes kom oplaai (gereël deur verskeie e-posse) was nie daar nie en ek moes die gastehuis skakel. By gastehuis 12 uur middernag, daar was geen nota om die WiFi password te gee nie, moes dit by ontvangs vra, maar almal het alreeds geslaap. Alhoewel ontbyt ingesluit was, wat 6:15 begin, het ek gereël om 6 uur na lughawe terug geneem te word. Geen vrug of vrugtesap of besluit of enige iets om te eet was in my kamer nie.

Kisbey B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisbey B

Waarde vir geld.

Sterk aanbeveel, sal nou elke keer daar boek.

Phindile K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile K

Amazing.

Castle Lodge is a home away from home. I enjoyed myself and the peace and quiet.

Liza R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Fantasties

Baie tevrede, word sterk aanbeveel!

Wimpie N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie N

Super clean unit, friendly and very helpful staff. Value for money. Loved the breakfast!

Lodge has a wonderful feeling of 'belonging'. I will definitely recommend. Accommodated us earlier when requested. Asked for bath unit and got that. Food was deliciously prepared. Safe parking. Close to EG Janssen high school and Eastrand mall Boksburg. Five stars!

Kelly P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P

Castle lodge is amazing the staff was very helpful.

We really enjoyed our stay.

Thokizani K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokizani K

The best time.

Can't complain, nothing wrong with the place, no one in my face guarding me all the time, it was just right.

Torien P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Torien P

Gemaklik, netjies en winterlakens 'n verrassende pluspunt!

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer vergesel. Baie goeie opset met klein mikrogolfie, ketel en eetware wat nodig is vir kort verblyf. Winterlakens was 'n aangename verrassing. Skoon en netjies met mooi tuine.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Peter M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter M

The food was not that great.

The staff are very friendly and willing to go the extra mile but the management is not good. I definitely did not enjoy the breakfast. The entrance gate surfaced to allow easy entrance and getting out.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-straat 127, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWFkZTg4LTY3ZmQtNDdiMS05MmRmLWJlMzcwMDQzN2Y5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 127 Ridge Road Bartlett 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.168413205605 28.258720926475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang