Caza Beach Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 140 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.
Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte- óf koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met stort en/of bad, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe.
'n Volledige Engelse of buffet-ontbyt word in die eetkamer of op die bedekte patio bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad en 'n inheemse tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ons is ook net 50 m van die strand af.
Die eiendom is na aan 'n verskeidenheid winkels, restaurante, binnenshuise en buitelug-doendinge en casinos. Die gastehuis is ook net 'n kort motorrit vanaf die uShaka Marine World, winkelsentrums en verskeie besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kristel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caza Beach Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: