Cedar Rest Boutique Hotel
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cladonstraat 244, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cedar Rest Boutique Hotel bied eksklusiewe verblyf in Chartwell, Johannesburg. Dit is net 20 minute vanaf die stadslewe in Sandton en naby alle groot hoofweë en om die hoek vanaf Fourways Mall en Montecasino. Hierdie verblyf is vir plaaslike inwoners, sowel as reisigers.
Verblyf word in ruim, luukse kamers en suites gebied. Elke kamer het ’n koning- of koningingrootte-bed, ’n sitarea, ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, ’n toilet en wasbak, sowel as ’n privaat stoep wat ’n uitsig oor die swembad-area bied. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.
’n Varsgemaakte, warm ontbyt kan elke oggend bestel word.
Daar is ’n gastesitarea en -eetarea, kroegarea, swembad en grasperke. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die personeel is vriendelik en is opgelei om na gaste se behoeftes om te sien.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Montecasino Voëlpark, Rosebank se vlooimark, die Wieg van die Mensdom, die Sterkfonteingrotte, Johannesburg se dieretuin, ’n organiese markie en SA Lippizaners in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rumbi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cladonstraat 244, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Gaste dink Cedar Rest Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Chartwell Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cladonstraat 244, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang