Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CedarWoods of Sandton

  • Kapasiteit: 83 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westelike Dienspad 120, Woodmead, Sandton, 2146, Gauteng
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern.

Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkamers in 'n moderne meenthuis-styl om al jou behoeftes te bevredig. Die moderne styl is geskik vir 'n enkelreisiger en die landelike styl is gepas vir ontspanning en gesofistikeerde verblyf. Die "King Leisure"-kamers is uiters gerieflik en gesellig. Die "Superieure Deluxe"-kamers bied ruimte en luuksheid. Al die kamers het 'n werkstasie met internasionale kragpunte en gratis WiFi-toegang, DStv, 'n kluis, yskassie en 'n gratis koffie- en teemaakgeriewe.

CedarWoods is ook bekend vir die 9 banket- en konferensielokale wat gepas is vir elke spesiale geleentheid. Cedars Pub & Restaurant is ook op die perseel en bied 'n groot verskeidenheid maaltye en drankies asook 'n gesellige atmosfeer en is omring deur pragtige tuine.

CedarWoods of Sandton se gerieflike ligging bied maklike toegang tot die nasionale paaie, die M1 Johannesburg-Pretoria hoofweg, die Sandton Sentrale Besigheidsdistrik en is direk op die roete na OR Thambo Internasionale Lughawe en Die Marlboro Gautreinstasie.

Die welige tuine bied die ideale agtergrond vir troufoto's. Die personeel is opgelei om onoortreflike diens te lewer. Die Serengeti-kamer is ruim genoeg om gemaklik vir 450 gaste voorsiening te maak. Die konferensiesentrum en atriums het voldoende ruimte vir uitstallings en daar is ruimte vir tot 700 afgevaardigdes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Switsers
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Westelike Dienspad 120, Woodmead, Sandton, 2146, Gauteng
  • Gaste dink CedarWoods of Sandton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westelike Dienspad 120, Woodmead, Sandton, 2146, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c78e3440278741ee82d9c3215c19315ebeb283d57e51134b071085aa2ef483a27871ae30d496fb737e041c1dd9ca828a57b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 120 Western Service Road Woodmead 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.067712262762 28.089199215174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang