Cellar In Town
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert-straat 3, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cellar In Town bied gerieflike B&B-verblyf in Robertson. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers, elk met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens met linne en badhanddoeke. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, stoel, TV en gratis WiFi.
Daar is welige tuine, 'n gemeenskaplike swembad, sitarea en 'n eetarea waar komplimentêre ontbyt bedien word. Gaste kan Roberston se kunsgalery, gholfklub en restaurante besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Braam Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Albert-straat 3, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert-straat 3, Robertson, 6705, Wes-Kaap