Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celsey's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 7, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Celsey's Place bied selfsorgverblyf in 'n stil area in George en is die ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n groot gesin wat die Tuinroete wil verken.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Smartbox. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek en het braaigeriewe op die perseel. George het verskeie strande en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos gholf, bergfietsry en visvang, en die Redberry-plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Standerstraat 7, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Celsey's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 7, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04220e16abe672b29244b88d47636609e0de69a1da557ed136cfee013ac5ee97394913106d0bd037e71f6a6e22d1da354ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Stander Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.957033 22.473044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang