Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Lodge

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Central Lodge is in ’n stil deel van die dorp Keetmanshoop geleë.

Verblyf by Central Lodge word in 8 kamer-kategorieë gebied wat elkeen smaakvol versier is. Elke kamer het ’n dubbelbed of enkelbeddens, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n en suite-badkamer en ’n TV met 5 kanale.

Central Lodge bied ook konferensiegeriewe, veilige parkeerplek, nagsekuriteit en ’n lughawependeldiens. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die swembad en ook die koffiekroeg op die perseel besoek wat heerlike Italiaanse koffie bedien. Central Lodge het ook ’n a la carte-restaurant en 'n Sushi Bar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Astrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and comfortable accommodation after coming from South Africa. A nice and peaceful lodge in the middle of Keetmanshoop. Comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Denver P
5.0
DIt was 'n rustige plek. Almal wat daar werk was baie gasvry en vriendelik.
Jul 2023
Marietjie R
5.0
Lekker rusplek. Central Lodge is baie lekker ingerig met netjiese geriewe. Die swembad is heerlik na 'n lang warm dag op die pad. Alles is mooi skoon ...
Sien meer
Jan 2023
Hennie L
Saam met vriende
4.8
Sal weer hier oornag. Netjies en skoon. Personeel vriendelik.
Jul 2024
Frances G
Saam met lewensmaat
4.6
Voorsien in basiese behoeftes. Ja, vir die doel waarvoor ons daar was, het dit in ons behoeftes voorsien.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

George Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Central Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 165
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 165
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr9YUtXG1NbS2Tn3Migr2jz9LgPOnbl5wzFm03rM3OV9Z9d4DJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 5th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.740833333333 18.138333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang