Central Townhouse in Green Point
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clydeweg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Central Townhouse in Green Point is in die hartjie van Groenpunt geleë en ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. WiFi is beskikbaar.
Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n knus sitarea, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n privaat, toegeboude binnehof met 'n dagbed en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel vir klein voertuie beskikbaar.
Central Townhouse in Green Point spog met 'n uitstekende ligging naby gewilde restaurante, winkels en die skilderagtige promenade waar gaste rustige al langs die see kan gaan stap. Dit is ook lekker naby Kaapstad se besienswaardighede en daarom 'n uitstekende keuse vir 'n onvergeetlike wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Clydeweg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clydeweg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang