Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cera

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cera
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ricus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V

Great house, ligging en plek!

Fantastic! Miskien net buite asblik kry.

Manuel P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel P

Was lekker sentraal en naby alles.

Sal dit aanbeveel vir ander mense.

Eunette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette S

'n Lieflike vakansiehuis.

Ons het heerlik gebly! Die grootste bonus was dat elkeen van die slaapkamers sy eie badkamer het. Ook 'n lieflike dekstoep.

Estelle S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Open-plan beach fun! Sit back and relax - everything you need is there!

The house is situated close to the beach. We walked to the beach and the light house everyday. Quiet and safe neighbourhood. Check in and check out was quick and efficient. House is well equipped and spacious - awesome for outdoor living as well. Nice place to sit back and relax.

Cera se terugvoer

Thank you Estelle, I am so glad your enjoyed your stay. Thank you for respecting the property, you are an amazing guest and I can recommend you to any host 100% and you are welcome back anytime.

Cera
Joseph W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph W

Lovely friendly service.

House has a great layout for a largish group.

Riaan L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Great stay. Awesome place. Location good.

Great stay. Awesome place. Location good. Unfortunately we felt we were being overcharged with a once off cleaning fee of R750. For that price we expected the place to be cleaned every day at least.

Cera se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Very sorry you are unhappy about the cleaning fee. This fee was visible on the quotation and as per our discussion prior to your arrival, I did explain what the fee covers.
Carlien

Cera
Diane G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane G

Baie gemaklik

Die kamers wat almal en-suite is het perfek gewerk vir ons groep wat almal paartjies is. Baie goed toegerus en baie oop spasie. Vol DStv (sodat ons die rugby kon kyk). Carlien is baie vriendelik en professioneel.

Leriche E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leriche E

Groot en netjies.

Ons het ons tyd by Cera baie geniet. Die huis is lekker groot en baie netjies en skoon. Die huis het alles wat jy kan nodig kry op vakansie. Ek sal Cera definitief vir enige iemand aanbeveel.

Cera se terugvoer

Baie dankie Leiriche, vir die mooi resensie. Dit is ons plesier.

Cera
Johan S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

'n Heerlike wegbreek met alles wat jy nodig het.

Cera is 'n goed-toegeruste huis enkele blokke vanaf die see. Die huis beskik oor vier slaapkamers, elkeen met 'n eie badkamer. Op die boonste vlak is 'n ruim sit-, eetkamer en kombuis wat toegerus is met alles wat jy benodig om jou verblyf aangenaam te maak. Die onderdakbraai op die grondvloer is beskut teen die wind en reën. 'n Verdere bonus is die dubbelmotorhuis waar jy jou motors veilig kan intrek. Ons gasheer- en gasvrou het ons vriendelik verwelkom en rondgewys, en gesê dat ons hulle enige tyd kon skakel indien ons vrae of probleme het. Ons huiwer geensins om Cera aan te beveel vir groter groepe mense nie.

Cera se terugvoer

Dit was vir ons n voorreg om ons huis met julle te deel, baie dankie vir die ongelooflike puik toestand wat julle die huis in gelos het. Ons sal julle enige dag aanbeveel en julle is meer as welkom terug in die pragtige Kaap st Francis.

Cera
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 4, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0NmRlZDIyLWJhMWYtNDdhMC1iZTdhLTdlMjZmNWIyNjcwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 4 Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.208727825584 24.830882978531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang