4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C’est la View is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel in die kusdorpie, Jongensfontein, net 10 km van Stilbaai af. Dit is 'n gewilde branderplankrybestemming en spog met uitstekende hengelgeleenthede.
Dié tweeslaapkamerwoonstel is onder die eienaar se privaat huis, maar het sy eie ingang en is ideaal vir 2 volwassenes met 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer, en 'n stapelbed vir kinders in die tweede slaapkamer. Die tweede slaapkamer maak van die badkamer in die hoofslaapkamer gebruik.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en basiese toebehore toegerus. Die sitkamer het 'n TV met DStv en spog met 'n uitsig oor die see. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, die tuin en parkeerplek.
Jongensfontein spog met 'n hele klomp doendinge en besienswaardighede, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry, gholfspeel en jukskei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink C’est la View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang