Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka's Paradise

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Aletta Johanna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties en lekker see uitsig en sal weer daar gaan kuier. Ons het verskriklik lekker gebly. Sal graag weer daar wil bly vir Desember 2024. Wanneer is die regte tyd om te bespreek vir Desember?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfek geleë met 'n uitsig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker hier gekuier. Die woonstel is nie ver van die strand af nie. Die swembad in die kompleks help ook om mens af te koel wanneer jy terugkom van die strand af. Die woonstel self het alles wat mens nodig het en ons sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Ligging van perseel is puik en diens was uitsonderlik. Dankie Louise. Noordkus is altyd 'n puik area en die weer het saamgespeel vir 'n goeie ervaring. Sal enige tyd Chaka's Paradise aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Chaka's Cove 90, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca970a6abfe24d5129a0ae8bdceb108d35c89c206ac2ecc97e901ba39998e3c0abad370abe91e57f90dfaa19abf872a7b92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Ocean Drive 90 Chaka's Cove 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.513654516339 31.230200751898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang