Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Channel View Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 6 resensies vir Channel View Lodge
Netheid
2.0/5
Diens
1.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Twané B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Twané B

Slegste diens en verblyf wat ek nog beleef het.

Met aankoms het hulle nie my betaling bevestig gehad nie, ek kon dus nie inklok nie, want ek het nie 'n kamer gehad nie. Na baie gesukkel het ek wel 'n kamer gekry. Die kamer was glad nie soos op die webtuiste nie. Die beddegoed het kolle op gehad en die badkamer was onnetjies, verder het die stort ook al swart aanpaksels gehad.

Elize V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Gerieflik. Skoon en netjies.

Die kamer was gerieflik, skoon en netjies. Daar is egter geen spieël in die kamer nie en net 'n baie klein tafeltjie. Daar is 'n ketel, maar geen bekers of koffie nie. Toe ek navraag doen, sê hulle koffie word slegs in die winter gegee. Volgens my bespreking was dit B&B. Ons het wel die "bed" gekry, maar die "breakfast" was, volgens die ontvangsdame, nie ingesluit nie. Teleurstellend.

Antoinette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette B

Badkamer uiters vuil en onhigiënies.

Kort afronding. Geen bedlampies, badkamermatjies of ekstra toiletpapier. Is regtig net 'n bed en 2 handdoeke. Sal nie weer daar oorbly nie.

Chris H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris H

Ongelukkig.

Kamer nie skoon nie, geen badmat as jy uit bad klim nie, geen glase of koppies om iets uit te drink nie. Jet-bad werk nie, geen seep om te was nie. Was glad nie gelukkig nie, sal dit ook nie aanbeveel nie.

Jannie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P

Gerus.

Was ontvang sonder enige dinge of stories en als was gemaklik en dame by ontvangs was vriendelik. Hulle kan dalk kyk om meer kanale op die TV te sit, maar die res was oukei.

Ilaria E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ilaria E

Beknop en badkamer en linne vuil.

Sal nie weer gebruik nie. Kon nie eers die kamerdeur oopkry nie - teen die bed vasgedruk.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 7, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49tdgxPZ6UB9kdi0a0fmhOjX9zGXb6fxrL20i5Gg6ozaQ5y1sN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 7 Heide Road Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.100386 28.227134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang