Chantelle's Guest Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chantelle's Guest Room bied knus oornagverblyf op die eienaar se perseel in Meer En See, Richardsbaai en is ideaal vir ontspanningsreisigers sowel as maatskappye.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Hoekbad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe sluit lugversorging, 'n spieëltafel, gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in. Verder is daar 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chantelle's Guest Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang