- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 233 Enkeldoorn Avenue, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Privaat Hospitaal is net 7 minute weg. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante en wegneem-eetplekke naby. Die kothuis is ideaal vir oornaggaste wat afsprake by Montana Privaat Hospitaal moet bywoon, vir gesinne of sakereisigers. Langtermyn kan teen 'n spesiale tarief gereël word.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar i sook 'n slaapbank en 'n enkelbed in die sitarea.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n Android TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan van die privaat swembad, lapa en buitebraai gebruik maak. Veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 233 Enkeldoorn Avenue, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Chapter One Overnight Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
233 Enkeldoorn Avenue, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang