Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chardonnay Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sharmane M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon en veilig. Ons het baie laat ge-arriveer, maar die gasvrou het ons mooi gehelp met waar ons moes wees. Alles was netjies en skoon en die melk, tee en koffie en beskuit was voorwaar 'n pluspunt toe ons laat by Chardonnay aangekom het. Baie dankie - sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, stil en rustig. Ons het heerlik gebly. Rustige en pragtige area weg van die stedelike geraas. Plek het alles wat mens nodig het. Dit was skoon en netjies. Uitstekende ligging vir ons behoeftes. Die gasvrou se reaksie op navrae was blitsvinnig. Ons kan die plek aanbeveel. Ons het inteendeel weer bespreek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflike verblyf. Rustige omgewing. Gerieflike verblyf. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic holiday stay! Thoroughly enjoyable, peaceful, with stunning scenery!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wharda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great views, clean facilities, great host. The place is stunning and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beautiful and warm-hearted. Peaceful area, very clean. It's like the owner thought of everything that you might need (including load shedding). Will definitely return to this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Baie goed toegeruste cottage, skoon en netjies. Wat meer wil jy hê! Ongelooflik goed toegerus en baie vriendelike ontvangs. Goed geleë vir veral besoeke aan Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurentia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Simply amazing venue. So tranquil and peaceful. Loved the view and really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teleni S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Place to relax and take stock. The place was clean and quiet. Comfortable to sleep. I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was baie rustig, goeie geriewe. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Poenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelvlei Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef4bae1abaaaffc8f473789ab1c873065a477ef61daa132a65ad14b7f75c675b5604bb5065398c4e4f66da8357a271c40ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Middelvlei Landgoed Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930529188746 18.833675570778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang