Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chardonnay Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hier kan mens lekker ontspan weg van die stad se gejaag en geraas. Vriendelike gasvrou. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Rustige plaasatmosfeer naby restaurante en winkels. Ons het weereens heerlik gebly en het klaar bespreek vir ons volgende besoek aan Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik! Rustige, veilige plaasverbly is baie goed geleë. Vriendelike diens en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik! Ongelooflik lekker gebly. Skoon, netjies, swembad heerlik, pragtige braaigeriewe, vriendelike gasvrou. Goed geleë, maar stil, rustige plaasomgewing geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly, mooi uitsig. Baie lekker gebly. Veilig en baie toegerus, met alles wat nodig is. Swembad was 'n groot pluspunt op warm middae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon en veilig. Ons het baie laat ge-arriveer, maar die gasvrou het ons mooi gehelp met waar ons moes wees. Alles was netjies en skoon en die melk, tee en koffie en beskuit was voorwaar 'n pluspunt toe ons laat by Chardonnay aangekom het. Baie dankie - sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, stil en rustig. Ons het heerlik gebly. Rustige en pragtige area weg van die stedelike geraas. Plek het alles wat mens nodig het. Dit was skoon en netjies. Uitstekende ligging vir ons behoeftes. Die gasvrou se reaksie op navrae was blitsvinnig. Ons kan die plek aanbeveel. Ons het inteendeel weer bespreek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflike verblyf. Rustige omgewing. Gerieflike verblyf. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic holiday stay! Thoroughly enjoyable, peaceful, with stunning scenery!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wharda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great views, clean facilities, great host. The place is stunning and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beautiful and warm-hearted. Peaceful area, very clean. It's like the owner thought of everything that you might need (including load shedding). Will definitely return to this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Poenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelvlei Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef4bae1abaaaffc8f473789ab1c873065a477ef61daa132a65ad14b7f75c675b5604bb5065398c4e4f66da8357a271c40ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Middelvlei Landgoed Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930529188746 18.833675570778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang