Chateau Naudé historiese Stellenbosch huis sentraal geleë met veilige parkering
- Capacity: 7 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Weidenhof Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- From R4 000 per night (sleeps 7)
Description
Chateau Naude is 'n pragtige, selfsorg-geskiedkundige gesinshuis met tradisionele Oregon-dennehoutvloere en hoë plafonne, geleë in die hartjie van Stellenbosch, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die eiendom kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en-suite badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed asook 'n enkelbed insluit. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad en stortkop handvatsel. Die derde badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, "air fryer", mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Die leef- en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. 'n Sak hout word voorsien maar bring gerus addisionele hout vir langer kuiers. Vir gaste se vermaak is 'n slim TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Bring asb. jou DSTV & Netflix "login" besonderhede.
Daar is parkering vir 3 voertuie en die huis is naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë. Daar is verskeie toeriste ervarings in die omgeving, onder andere die Rupert Museum en 'n fantastiese stap roete al langs die bekende Eersterivier. Stellenbosch se restaurante is baie populer so bespreek gerus vroegtydig. Indien u sou belangstel kan ek ook 'n voorstel maak.
Room Arrangements
Bedroom
En-suite
1 x Queen Bed
Bath, Toilet
Bedroom
1 x Double Bed
Bedroom
1 x Single Bed / Three-Quarter Bed
1 x Double Bed
Bathroom
Shower fixed over bath, Bath, Toilet
Bathroom
Shower, Toilet
Features
Facilities
- Braai Area
- Guest Lounge
- No Smoking Indoors
- Self Catering
- Free Wifi
- WiFi
Activities Onsite
- Wine Tasting
Activities Nearby
- Wine Tasting
- Mountain Biking
Languages Spoken
- Afrikaans
- English
Meal Types Offered
- Dinner By Arrangement
- Picnic Baskets By Arrangement
Conferencing Facilities
- Internet
- Television
- Venue Up To 10 Delegates
Parking Facilities
- Secure Parking
- Behind Remote Gate
Payments Accepted Onsite
- Cash
Bathroom
- Bath
- En suite
- Shower
- Soaps
Unit Facilities
- Down duvets
Appliances
- Fridge
- Iron
- Microwave
- Oven
- Stove
Entertainment
- Tv
Reviews
Meet your host
Take a look at the host’s track record and reviews from their other properties. View host’s profile
5/5
Catherine New to LekkeSlaap!
Properties 2
Reviews 2
On LekkeSlaap 6 months
Location
- 11 Weidenhof Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- Guests think Chateau Naudé historiese Stellenbosch huis sentraal geleë met veilige parkering is in an excellent location
View more accommodation in Stellenbosch Central Stellenbosch Boland Western Cape
- Capacity: 7 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Weidenhof Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers