Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau Vue Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Nicol-straat 697, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chateau Vue Guesthouse is hoog teen Erasmus Kloof in Pretoria-Oos geleë en kyk uit oor die geskiedkundige Erasmus Kasteel. Ons is naby al die hoofsnelweë, tog kan jy steeds die rustige atmosfeer van die stil woonbuurt geniet.

Die gastehuis beskik oor 5 ruim, en suite-dubbelslaapkamers met lugversorging wat elkeen uniek versier is in 'n ongekunstelde, dog elegante styl. By Chateau Vue strewe ons daarna om persoonlike diens te bied en aandag te gee aan selfs die fynste besonderhede.

Ons stel ons gaste se privaatheid en gerief hoog op prys. Om ons gaste tevrede te stel is ons hoofdoelwit. Elke kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër, TV en sekere DStv-kanale.

Die verblyf is naby verskeie winkelsentrums, soos Menlyn Mall, Woodlands Mall en Brooklyn Mall met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en rolprentteaters. Menlyn Maine, Afrika se eerste groen stad, met die Sun International Time Square Casino en Sun Arena vir meer as 8500 mense is net 4 km weg. Die Rietvallei Natuurreservaat het 'n verskeidenheid wild, insluitend renosters en jagluiperds, en is ongeveer 5 minute se ry van ons af. SITA opleidingsentrum (900 m), Kloof Hospitaal (1,3 km), Pretoria-Oos Hospitaal en 'n hele paar gholfbane is naby ons geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Kerst B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik geslaap op 'n goeie bed. Lekker gebly. Vriendelike ontvangs.
Aug 2024
Almie S
5.0
Maklike inboek en baie goeie ontvangs. Sien sterre.
Jul 2024
Laura B
5.0
Heerlik! Uitstekende verblyf - pragtig skoon en netjies. Vriendelike personeel en 'n mooi omgewing. Goeie waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.
Jul 2024
Phillip V
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie verblyf in veilige area. Kamer was goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Dankie Marelise.
Jun 2024
Laura B
Saam met lewensmaat
5.0
Hoog aanbeveel. Pragtige gastehuis. Skoon, netjies en goed toegerus. Heerlike ontbyt.
May 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • William Nicol-straat 697, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
  • Gaste dink Chateau Vue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Nicol-straat 697, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAItLcWxsXjTTAchpiaa5bhlnn8geyf4ATXub5ZnOhoj6wTQatxT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 697 William Nicol Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.814912 28.272996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang