Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sentraal geleë, mooiste natuur. Vriendelike ontvangs. Het heerlik gekuier. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Lieflike ligging. Rustige atmosfeer. Lekker staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine M
1 nag
5.0
Jun 2024

Next time I will definitely stay more than one day. It was truly wonderful. It felt like home. The setting was beautiful. The owners were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great value for money. Beautiful hidden gem. Peaceful and quiet. Comfortable and clean. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rus en vrede blyplek. Stil en rustige plek. Maklike toegang van R71. Skoon en netjies. Kombuis volledig toegerus. Sal lekker kuier hier winter of somer. Kaggel was 'n wenner. Die swembad is mooi skoon, hoewel ons dit nie gebruik het nie. Lekker naby aan besienswaardighede in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige omgewing! Pragtige eenheid! Baie vriendelike gasheer! Heerlike skoon plek. Baie vriendelike ontvangs! Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Baie baie lekker. Lekker skoon, mooi en vriendelik. Lieflike bed, kaggel, vriendelike wat die tasse gedra het en kom skoonmaak het. Vrede vir hart en siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige paradysgevoel. Baie stil en besondere voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, vriendelik. Baie vriendelike en skoon verblyf. Hulle voorsien alles, beddegoed, breekgoed, selfs 'n skottelgoedwasser, doekwas, vadoekies en selfs tissues. Sal weer en weer teruggaan, baie netjies, selfs die gronde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Enjoyed our self-catering cabin, fully equipped with a fireplace. Very cozy and. Absolutely amazing, the views are breathtaking, the garden is to die for, and the hosts are just great people. Feels like home just better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Cheerio Plaas, L4.1-pad, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecc15efaebe96cdadf3247825ec9902b9fc8ec79ae55a0f42256bd71e89e6996dffdfd29dfab7353026cbe30051a0c30686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 R71 Cheerio Farm, L4.1 Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.896428283165 29.953006988692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang