Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Ridge

Wildsplaas
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R 9 130
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke losstaande suite het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n koninggrootte-bed 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffiestasie met 'n Nespresso-masjien en 'n kluis in. Elke eenheid lei na 'n stoep met 'n hangstoel en dit is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie met 'n uitsig oor die bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superieure Suite
Vanaf
Vanaf R 11 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke losstaande suite het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet, asook 'n buitestort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffiestasie met 'n Nespresso-masjien en 'n kluis in. Die eenheid lei na 'n stoep en dit is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie met 'n uitsig oor die bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 12 045
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinsuite het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers wat deur 'n privaat sitarea verbind word. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffiestasie met 'n Nespresso-masjien en 'n kluis in. Die eenheid lei na 'n balkon en dit is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie met 'n uitsig oor die bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeba335438cd41adadc3ec3f69a2385c44a0247dd6ada568599ece78866461c1f72e2ed2862ad3b7f25395618d7e5e58637a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 300 per nag, vir 2 mense Nambiti Private Game Reserve Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.517352462554 29.948491784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang