Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Ridge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheetah Ridge is in die suidelike deel van die Nambiti Privaat Wildreservaat in KwaZulu Natal geleë en is 'n pragtige toevlugsoord wat luukse verblyf in die bos bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.

Die lodge bied verblyf in 9 Luukse Suites, 'n Superieure Suite en 'n Gesinssuite. Elke Luukse Suite, asook die Superieure Suite, het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die Gesinssuite bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat deur 'n privaat sitarea verbind word. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens.

Elke suite het sy eie badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Die Superieure Suite spog ook met 'n buitestort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffiestasie met 'n Nespresso-masjien en 'n kluis in.

Elke losstaande suite spog met 'n uitsig oor 'n privaat watergat en gee gaste die kans om 'n verskeidenheid wildspesies vanaf hul eie uitkykdek te sien. Cheetah Ridge spog ook met 'n swembad, spa en 'n tennisbaan. Daar is ook 'n eetarea onder 'n 111 jaar oue Natalse vyeboom waar gaste onder die sterre vir ete kan aansit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Nambiti Privaat Wildreservaat, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 8 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeba335438cd41adadc3ec3f69a2385c44a0247dd6ada568599ece78866461c1f72e2ed2862ad3b7f25395618d7e5e58637a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 300 per nag, vir 2 mense Nambiti Private Game Reserve Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.517352462554 29.948491784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang