Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chelsea Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-weg 49, Table View, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 814 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chelsea Apartment is 'n knus selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks in Table View geleë is, net 'n entjie van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie, 'n klein gesin of vlieërbranderryers.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n oulike balkon en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Die woonstel is ook naby winkels en gewilde restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Arum-weg 49, Table View, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-weg 49, Table View, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c3014184e1fe1a4e198a1e7c0c05ce423743087bcf7b9aa6e180d336c9706530a38702ce3bbb88644835f5320f67e0ac017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 814 per nag (plek vir 4) 49 Arum Road Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8224529 18.485733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang