Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Blossom Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 13A, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cherry Blossom Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis met lugversorging in Ceres in die Kaapse Wynlande. Die kothuis skuil in 'n welige omgewing en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n stil omgewing.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. DIe kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n opwasarea met 'n wasbak, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv, en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf het 'n batterystelsel wat die WiFi, ligte en TV tydens beurtkrag aanhou.

Buite is daar genoeg ruimte vir die kinders om te baljaar, en die kothuis het veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel. Dit is ook oorkant 'n park vir kinders en naby die berg, tennisbane en sportgronde geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dennesingel 13A, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cherry Blossom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 13A, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA935f2d025aa5a424eea1a70b3200e50da9d6cb58f5213977472beb1f634e9478acbf0f5ae7dd4d222b53366ae96c8b02596e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 13A Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.369649759646 19.299260589415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang