Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chinaka Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Sake V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Pleasant. It was good. Nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
Dear Sake, thank you for your review. We hope to host you again in the future.

Cornelius S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Rustig en veilig. Personeel was baie vriendelik. Jy voel veilig en welkom. Kos was voortreflik gewees. Shepherd gee spesiale aandag aan elkeen se voorkeure.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Amelia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ons het ver gereis en dit was die moeite werd. Baie mooi kamer, personeel almal baie gaaf. Dian wonderlike gids met baie kennis oor sy omgewing en 'n liefde vir sy diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
Dear Amelia, Thank you for your lovely review, we really appreciate it and would love to have you visit our area again. Warm regards, from the Chinaka team.

Mbudzeni T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

It was we are at home. We were having great time with my lovely parent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
We appreciate your review and would love to have you back again.

Stefan K
1 nag
3.4
Aug 2021

Rustig. Baie lekker. Rustig en veilig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
HI Stefan , thank you for taking the time to review Chinaka

Thomas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Fantasties! Carmela, Leane en Patrick het gesorg vir ‘n fantastiese verblyf. Dit was van die etes tot by die wildrit ‘n uiters aangename verblyf! Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
Thank you so much! We hope to see you again. It was lovely meeting such a dynamic couple.

Kate M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2019

Our stay at Chinaka was great. A big thank you to the staff there, Leané, Patrick, Jay and the lady whose name I unfortunately didn’t get. They made our stay there more than pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
Dear Kate, Thank you for your lovely review of Chinaka Game Lodge. We hope to see you again in the future. Kind Regards Carmela

Anonieme gas
1 nag
2.0
Jul 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2017

Dit was so lekker. Die mense is so behulpsaam en vriendelik. Ons het tuis gevoel en hul het ons met meer as nodig bedien en dit ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmela
Chinaka Game Lodge
HI Carina, Baie dankie vir u ondersteuning ! Almal by Chinaka praat oor hoe fantastiese kliente u familie was ! Carmela

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carmela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wintersvelde Plaas, 15 km noord van Vivo, Vivo, 0924, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7f14a59e58c2ffd87afb5940d8c9ec173ecd8b5d3ed760cb4fce6bd70f9426cf5e63ce4874415058a645587af7cc15d8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Wintersvelde Farm 15 km North of Vivo 0924 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -22.914683333333 29.227358333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang