Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrissiesmeer Country Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Chrissiesmeer Country Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Earl J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl J

Perfect overnight stay at a fantastic rate!

The stay was overnight as I was a guest at a wedding at Florence wedding venue up the road. Ria was amazing! She met me at the gate with a warm smile and bubbly personality. The room was spotless and everything worked. Loved the gas geyser in the morning at just the right temperature. The super warm duvet and blanket made for a lovely sleep in the winter cold. You get so much more than expected for the price. I couldn't have been happier.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Earl, thanks for your lovely message. It was a privilege to accommodate you.

Chrissiesmeer Country Cabins
Joyce E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce E

Absoluut amazing.

Dankie vir al jou hulp en vriendelikheid. Ons het dit opreg waardeer. Sal julle cabins altyd aanbeveel, en ons sal beslis weer by julle kom inboek.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Chrissiesmeer Country Cabins
Donavin J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavin J

Wonderlik, skoon, gerieflik en vriendelik!

Baie gerieflik en skoon. Ria was baie professioneel en ook vriendelik regdeur die verblyf, en sy het die ekstra myl vir ons geloop! Ons sal die verblyf enige tyd sterk aanbeveel, en ons sal julle weer sien!

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Chrissiesmeer Country Cabins
Bridget D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget D

Great spot.

Very comfortable and clean. The host was super friendly. Will definitely stay there again.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Thank you, much appreciated. It was a pleasure having you here with us.

Chrissiesmeer Country Cabins
Corien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien V

Dit was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Chrissiesmeer Country Cabins
Andrew H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Fantastic place to stay.

Chrissiesmeer Country Cabins is fantastic. Lovely accommodation and the owner is amazing. So attentive and kind. Would definitely recommend.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Thanks for your support, much appreciated. It was a privilege having you here with us.

Chrissiesmeer Country Cabins
Ruwyn V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwyn V

Wonderlike mense en verblyf.

Dit was eerste klas! Fantastiese mense.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Dit was 'n voorreg. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Chrissiesmeer Country Cabins
Ulrich J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich J

Ons het lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Alles wat mens nodig het vir 'n oornagplek. Sal die plek aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang. Plek is baie netjies.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Chrissiesmeer Country Cabins
Christa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Gasvry, netjies en veilig.

Baie netjies en alles gehad wat nodig was. Vriendelik ontvang deur Ria. Regtig beïndruk met die plekkie. Sal beslis weer gaan.

Gerhard W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Very pleasant stay and treated like family by our host.

Our reservation was managed very professionally with our host, Ria, keeping in contact. The cabins are peaceful and well equipped, situated centrally. Ria also provided a wealth of knowledge on the surroundings and things to do, such as birding, etc.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Gerhard thank you so much for the positive review, much appreciated. Looking forward having you with us again .

Chrissiesmeer Country Cabins
Deidre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Oulike plek.

Ons het dit verskriklik geniet. Dit is die oulikste plekkies met die vriendelikste mense. Hulle was baie gasvry en hulpvaardig. Die beddegoed was lekker snoesig. Sal definitief weer daar bly.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning word opreg waardeer. Was n voorreg.

Chrissiesmeer Country Cabins
Monika N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N

Log Cabin Deluxe.

Pragtige ruim Log Cabin.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning word opreg waardeer, Monika.

Chrissiesmeer Country Cabins
Alfred S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S

Lieflike plek.

Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Die eienaar het wonderlike gasvryheid en laat jou tuis voel. Sal verseker weer by Chrissiesmeer Country Cabins bespreek.

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Alfred, baie dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer.

Chrissiesmeer Country Cabins
Ozni V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ozni V

Wonderlik.

Bitter koud in die winter, bring jou eie warm beddegoed saam.

Paul D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Aan alle verwagtinge voldoen.

Vandat ons deur die hek gery het, het Ria ons met ope arms verwelkom en ons soos familie laat voel. Sy het geduring kom hoor of alles reg is en of daar iets is wat sy kan doen vir ons. Die cabins en die hele perseel is pynlik netjies en sy het haar hand op alles!

Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer

Paul weereens baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was n voorreg, hoop om julle gou weer te sien.

Chrissiesmeer Country Cabins
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 61, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcec16c4447094179180590cd85894aa8e8422c3979d420da097653c292bbce1080715e7e1b733fd9ec1505d7432605f0722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 61 Campbell Street Chrissiesmeer 2232 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.280195757624 30.212430715269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang