+12
Selfsorg in Colesberg

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 914 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Baie goeie diens. Self gehelp met foon charger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Jaco, Baie dankie vir die terugvoer en ook vir die komplimente. Ons waardeer dit en is bly u het lekker gebly. Altyd welkom.. Suzan by Chrizaan Colesberg

Julio B
1 nag
5.0
Feb 2026

Clean, safe and friendly host. It was great; the host is friendly and the room is nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good morning Julio, Thank you for your positive feedback and booking. I am glad that you enjoyed the stay. Always welcome. Suzan Celliers at Chrizaan Colesberg.

Madri V
1 nag
5.0
Feb 2026

Heerlik geslaap, vars beskuit gehad vir ontbyt. Alles vir koffie of tee daar! Baie lekker gebly, super rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie naand Madri, Baie dankie vir al die mooi komplimente. Ek is altyd bly as die gaste ons plekkie geniet het. Hoop om u weer te sien. Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

As above. Enjoyable and quiet. We had a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Thank you for your positive review. So glad you enjoyed the stay. It was pleasant meeting you. Please come again. Regards, Suzan Celliers.

Carol B
1 nag
5.0
Feb 2026

Een nag oorslaap, rustige omgewing en vriendelike mense. Aangename verblyf en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Hello Carol, Baie bly dat julle en die ou klein hondjie so lekker hier gebly het. Was aangenaam om julle te leer ken. Altyd welkom. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg

Kim S
1 nag
5.0
Feb 2026

Very good. It was a very pleasant overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good morning Kim, Thank you for your positive comment. It was good meeting you and the doggies. Always welcome. Suzan Celliers at Chrizaan Colesberg.

Maartin V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Als was reg. Ja, dit was 'n goeie plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Martin, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. As jy dalk weer in ons area werk, is jy altyd baie welkom hier. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Anton Rudolph R
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker gekuier. Het baie lekker geslaap! Veilige, rustige atmosfeer en vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie, Anton, Was aangenaam om jou te leer ken en dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons paaie kruis weer. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Marlene S
1 nag
5.0
Jan 2026

Fantastiese oorslaap plekkie. Presies wat ek nodig gehad het na 'n lang dag op die pad. Rustige omgewing en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
So bly jy was tevrede Marlene en dat jy goed kon uitrus! Altyd welkom. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 914

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 914 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang