Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street Lodge

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die lieflike Church Street Lodge is in die skilderagtige dorpie Worcester geleë, wat gaste 'n keuse van kamers bied.

Church Street Lodge bied 21 en suite-kamers wat met enkel- of dubbelbeddens ingerig is en 'n badkamer met 'n bad, 'n stort of albei het. Die kamers het lugversorging en is toegerus met TV's, klein yskaste asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is nie-rook en het privaat ingange en patio's.

Die gastehuis het 'n swembad waar gaste kan ontspan, asook veilige parkeerplek. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Konferensie- en funksiegeriewe is ook beskikbaar vir gebruik.

Church Street Lodge is stapafstand van die middedorp af, en die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos die Kleinplasie Opelugmuseum, die KWV House Of Brandy, verskeie wynkelders, museums, verken die unieke Fossielroete, verskeie restaurante, 4x4, stap- en bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Jaco A
Besigheidsreis
4.8
Sakereis saam met kollegas. Goeie diens. Baie gemaklik gebly, skoon en netjies. Kan dit beslis aanbeveel.
Jun 2023
Anushka P
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was rustig en het elke oomblik geniet. Die kliëntediens wat ons ontvang het, was baie nice en daar was geen probleme met die kamer waarin ons was ...
Sien meer
Jun 2023
Kirby M
4.6
Clean, comfy, peaceful. Clean, comfortable, safe and peaceful - ticked all the boxes for me. The only issue was the TV reception, it wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Esther S
4.6
Pragtige en rustige omgewing. Goeie WiFi, nuwe elektriese-toestelle en 'n silwerskoon kamer. Die skoonmaker het uitsonderlike diens gelewer, deur deur...
Sien meer
Oct 2022
Lizaan M
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was baie lekke. Wonderlike plekkie gewees. Ons het ons soveel geniet, gemaklik en gerieflik.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Church Street Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDRkZTkzLWI1NmMtNDU5MC1iZTM5LWI0NDBhZjY4YjczMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 36 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639818 19.448672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang