Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciao Bella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Schietfontein, Erfdeel Nommer 51, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ciao Bella is op 'n kleinhoewe geleë en bied vrede en rustigheid. Daar is 2 ruim kamers en is ideaal vir 'n enkel persoon, kontrakteurs, of paartjies wat Hartbeespoort of die omgewing in De Wildt wil verken.

Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar en daar is 'n TV. Elke kamer het 'n privaat ingang met veilige parkeerplek.

Daar is 'n boma en braaigeriewe.

Ciao Bella is op die gewilde De Wildt, R513-pad en naby die N4 geleë en bied maklike toegang tot Hartbeespoort, Brits en Pretoria. Hartbeespoort het 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, soos riviervlotvaart en bootvaarte, abseil, valskermsweef, lugballonvaarte, De Wildt 4x4 Lodge, bergfietsry, motorfietsry en De Wildt Avontuurroetes. Gaste kan die Hartbeespoortdam Akwarium, Harties Cableway, Elephant Sanctuary en De Wildt Cheetah Centre besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ciao Bella
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Plaas Schietfontein, Erfdeel Nommer 51, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Gaste dink Ciao Bella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Schietfontein, Erfdeel Nommer 51, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5878381261df48e65feb433a20dc80547e9e8b6c636916f5bb8f300169d33171ea9dd03402342d71e6e0bfb2f4ae6e459979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm Schietfontein Portion Number 51 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.674367623404 27.948124779099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang