Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciara Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R650 R553 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagreisigers. Die volledig toegeruste selfsorg-chalets is ingerig met meubels van goeie gehalte.

Ciara Guesthouse het 8 verskillende selfsorg-chalets wat elkeen tussen 1 en 7 gaste akkommodeer met koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke chalet het sy eie volledig toegeruste kombuisie, en suite-badkamers met 'n stort of bad en toilet, en handdoeke, 'n klein verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, privaat patio's, braaigeriewe en aparte ingange.

Ciara Guesthouse is sentraal geleë ten opsigte van hospitale, tersiêre- en navorsingsinstellings, gholfbane en 'n oefenbof, sport en gimnasiums, winkelsentrums en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Katrien B
Saam met vriende
5.0
Heerlike rustige verblyf. Sal definitief weer teruggaan. Dit was alles en nog meer as wat ek verwag het. Baie dankie.
Sep 2024
Amanda V
Gesin met klein kinders
5.0
Ciara is definitief waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die sleutel is vir ons op 'n veilige plek gelos omdat ons eers laat gekom het. Die een...
Sien meer
Jul 2024
Luwandra D
Saam met vriende
5.0
Rustig en heerlik. Ek is lief vir basil . Fantasties, waarde vir geld!
Jul 2024
Desiree V
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Good value, great comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Marijke S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Baie lekker gebly al was dit 'n kort rukkie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 270

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Ciara Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang