Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ciaran Cottage

Selfsorg
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Mo.
5de5Mei
Ciaran Cottage
Slaapplek vir tot 5 mense
VOL
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 400
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat sonder skriftelike toestemming nie.

Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie, gaste kan buite rook.

Die verblyf is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.


Maak seker dat alle deure en vensters te alle tye toe en gesluit is wanneer jy van die perseel af vertrek.

Handhaaf asb. redelike geraasvlakke te alle tye.

Die koste van vervanging van alle sleutels, plaatjies en afstandbeheerders wat nie aan die Verhuurder of sy Eiendomsbestuurder terugbesorg word nie, sal van die terugbetaalbare sekuriteit en breekskadedeposito afgetrek word. Dit kan die vervanging van alle sekuriteitsleutels insluit om 'n kompleks te herbeveilig. Die gas word nie toegelaat om enige duplikate van enige sleutels of afstandbeheerders ten opsigte van die perseel te maak nie.

Die kothuis is aan 'n septiese tenk gekoppel, moenie voorwerpe in die toilet gooi nie.

Daar is inwonende skilpaaie op die perseel, moet hulle asb. nie voer of steur nie. Gaste word gevra om waaksaam te wees wanneer hulle op die oprit ry.

Skoonmakers arriveer om 13:00 op die dag van vertrek.


Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Morkelstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02bb593799115bdb987478c188b743caaf5c94c973bc45bbccec8a03e240fcf27af852721d7affb3e09ef8928b3132f7771d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 49 Morkel Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-23:00 11:00 -34.5557024 19.3680269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011