Cikeru Bush Camp - Zebra
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-weg 91, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cikeru Bush Camp - Zebra is 'n knus selfsorg-glanskamptent in Cikeru Bush Camp in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat saam met drie ander eenhede. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek wat deur wild omring word.
Hierdie glanskamptent bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n kaggel, braaigeriewe en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite soos wildritte en spa-behandelings geniet. Dié verblyf is sowat 41,5 km buite die voorstad Montana in Pretoria waar gaste winkels en restaurante kan vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Cindy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Tambotie-weg 91, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-weg 91, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang