Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrusdal Country Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A lovely old hotel. This is a very well run old style hotel. The rooms are large and well-appointed. The food is excellent. The staff are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was fantasties, die diens, die eienaars, baie dankie. Pragtige omgewing, vriendelike diens. Tops vir kinders en volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vion G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitmuntend, gerieflik, netjiese slaapplek! Ek, my ma en my tweeling het 'n gemaklike slaapplek gesoek sodat die kinders ordentlik kan rus voor die begrafnis vroeg die volgende oggend. Die ontvangsdames was verskriklik oulik en het ons so mooi gehelp met ons bagasie. Sy het selfs seker gemaak dat ons die beste kamer kry waar dit ook stil is. Die volgende oggend moes ons vroeg uit vir die begrafnis. Die kombuis het aangebied om ons ontbyt later te maak sodat ons dit later kon kom optel. Die ontbyt was baie lekker, so ook die slaapplek! Ons kamer met en-suite was ruim, netjies en die beddens/beddegoed was van die beste gehalte. Dit was lanklaas by 'n plek waar die diens en geriewe so goed is. Ek kan oor niks kla nie. Dankie vir die lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Comfy, clean, well equipped, fast Internet, very friendly staff and great food! A pleasant surprise! A jewel in the centre of Citrusdal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Goeie oornagverblyf in Citrusdal. Kamers was netjies en gerieflik. Daar is internet en alternatiewe kragbronne tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Ontspannende en gemaklik. Goed toegeruste en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Beste tyd gehad. Ons het die tyd baie geniet en sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Great hotel. Lovely hotel with amazing wooden floors and stairs. Exceptionally friendly staff make guests feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag
4.4
Jan 2024

Waarde vir geld. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Goeie verblyplek. Ons het lekker verbly. Die lodge lê aan die hoofstraat, maar ons het een kamer aan die agtersyde. Die ontbyt is baie goed (buffet) en die restaurant serveer lekker kos. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die lodge is naby die Cederberge en die N7.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYWM1MTk3LTkyYzktNDE5YS05ZTRjLTU2ZTgzZjMyZDNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 88 5 1 4 66 Voortrekker Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.59118737735 19.012379944324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang