Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrusdal Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Joy P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Comfortable and relaxing. It was my second stay at the Guest Rooms, and I will happily come back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Most pleasant stay. Just to say, the pictures don't do the place justice, it is much nicer. It was a pleasant get-away for me and my wife. Do yourself the favour, and book a weekend. You will thank me later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Alles was baie gerieflik, behalwe swembad wat groen was. Baie gasvry ontvang en verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Reeds genoem dat aandag aan swembad geskenk moet word in somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Was baie aangenaam. Lizelle was ongelooflik vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kotie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Was vinnig. Ja, dankie. Al wat gepla het, was dat daar nie 'n beperking in stilte tyd is nie, en omdat die kamers baie opmekaar is, was dit nogal irriterend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
1 nag
3.6
Mrt 2024

Uitsig is pragtig in die oggend. Rustig en stil gewees. Ongelukkig het die lugversorger nie gewerk nie. Was teleurgesteld aangesien dit bedompig was. Geen privaatheid om aan te trek nie. Alles is oopplan en die en-suite is baie beknop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Theo F
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2024

I will never stay there again. The entrance door did not properly close. The advertised picture of the place is from the house adjacent to the room. Absolutely no access to that. It was very noisy from other people staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Marisa C
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2024

Nie gou weer nie. Was nie heeltemal wat ons verwag het nie, foto's het beter gelyk en vertoon. Kombuis is daar, maar net die nodige en niks pas bymekaar nie en ook nie baie netjies nie. Parkering binne net vir 2 voertuie, die ander moet buite die hek staan, met geen sekuriteit in die nag nie. Wi-Fi het ook nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Liesbeth M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Was net 'n oorslaap ná 'n troue. Het 'n lekker ontbyt ook gehad. Hulle het aan die geiser gewerk toe ons daar inboek voor die troue. Die water het egter nooit warm geword nie. Dit was nie die einde van die wêreld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 93, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1523b09f0cf413d73a68d470f756c47db62184394929ec6c15ae5877f08c753834e9dd0f3ca71c951d145f7126f0767ed454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 88 5 1 4 93 Kerk Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.588104881227 19.012780934572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang