City Bowl St Martini
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 70, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
City Bowl St Martini is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken en is naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Verder is daar 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n lieflike stoep. Die verblyf is naby verskeie winkels en restaurante in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 119
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Queen Victoria-straat 70, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink City Bowl St Martini het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 70, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap