Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel Lynnwood

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir City Lodge Hotel Lynnwood
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Andries R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries R

Plek is mooi, gerieflik, met vriendelike personeel en baie goed geleë.

Slaapplek en alles was baie goed. Net om 01:20 - 02:20 was daar baie raserige mense! Kon nie 'n behoorlike nagrus kry nie. Het hulp versoek - sou sekuriteit gestuur word? Weet nie wat verder gebeur het nie. Baie dankie vir julle moeite.

Tuff Enuff Pty Ltd T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuff Enuff Pty Ltd T

Vriendelike diens ontvang, en baie netjiese kamers.

Heerlike kos was bedien en die kamers is mooi en netjies en skoon gewees. Baie vriendelike staff en baie behulpsaam.

Sunet K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet K

Gemaklik en goed ingerig.

Gemaklike kamer, matras dalk nie so gemaklik gewees nie. Res goed toegerus.

Rouxan G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxan G

Uitstekende verblyf en ligging vir die geld.

Lekker gebly. Baie gerieflik en uitstekende ligging.

Lorinda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorinda D

Teleurgesteld vir wat jy betaal vir die plek.

Plek is vuil en kort opgradering. Kragpunte in kamer te min en die wat daar is, is nie in werking nie. Die prop bly uittrek. Personeel by ontvangs nie behulpsaam of vriendelik toe ek inboek nie.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Close to Atterbury Theatre.

When attending a show at the theatre and you travel from the farm, City Lodge Hotel Lynnwood is on the same block. You can walk wherever you need to be.

Bingle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bingle D

Puik diens deur vriendelike werkers, kamer was baie netjies en skoon.

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Evelyn K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyn K

Convenient stay.

We have stayed at City Lodge Hotel Lynnwood many times over the last 5 years, as it's central, and has a convenient factor as its just off the N1 and restaurants are nearby. Unfortunately in our last 3 stays we have noticed a serious decline in the hotel. Leaking water pipes, air conditioners not working, hairdryers not working. Linen old and used up.

Roelof M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Luxurious.

Professional service and safe location.

Corne S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Waarde vir geld.

Daar was 'n probleem met "aircon" asook TV kanale - maar hulle het dit uitgesorteer.

Lizette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette K

Baie lekker.

Sal weer daar gaan oorbly.

Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 408 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lynnwood en Daventry-weg, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7764f54daceaef1679e3278208ddb53e23f5962fcb44de4e8514a3a93e0ef95754f6236d75576cfa019a88452b4996701b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of Lynnwood and Daventry Road Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765330544512 28.277659939217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang