Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel OR Tambo International Airport

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations OR
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir City Lodge Hotel OR Tambo International Airport
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lourens V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Rustig.

Jip, baie lekker gewees, dankie.

Willem D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Rustig en baie netjies.

Baie netjies en kliëntediens is uitstekend en van hoogstaande gehalte.

Christa P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Baie tevrede sal weer kom.

Baie tevrede. Vriendelike personeel. Diens in kafee bietjie stadig Vrydagaand.

Denver P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denver P

Staff were helpful and courteous.

Pleasant and very clean.

Ugan P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ugan P

Short and sweet.

Everything worked well, restaurant service was a bit slow but otherwise all good.

Marié O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié O

Dit was heerlik om na 'n lang vliegtuigrit so maklik by 'n heerlike oorslaapplek te kom. Dit was lekke!

Baie dankie vir julle baie goeie diens!

Gina W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gina W

Good location and friendly service.

Perfect transit hotel. Helpful and friendly service. The pool is not heated, just FYI.

Emmerencia C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerencia C

Beautiful.

It was lovely to stay there.

Mario N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario N

Waarde vir geld.

Goeie diens en ligging.

Hugo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Die opset het my uitstekend gepas vir 'n laataand-vlug.

Ek voel die hotel is onnodig duur.

Karin W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin W

Netjies.

Waarde vir geld. Skoon, nie so duur en goeie restaurant.

Robbie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Robbie R

Teleurstellend.

Kamerdiens is swak. Het kos bestel en toe kom gee hulle verkeerde kos af en na ek my regte bestelling gekry het, was die kos yskoud en chips was hard. Die staff in die buffet is ongeskik. Dis al die tweede keer wat dit so is.

Johannes V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes V

Loopafstand vanaf O.R. Tambo Lughawe.

Kamer was gerieflik en restaurant was goed, kamerdiens was egter pateties en het nooit opgedaag met die bestelling nie.

Louis John V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis John V

Baie goeie ligging, puik diens, ruim skoon kamers, alles baie goed!

Sal beslis weer gebruik, baie goeie ligging met puik diens!

Lourens S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S

Fantasties!

Ontvangs was vriendelik, behulpsaam. Kamers is eersteklas en netjies. Kos is heerlik en saamvol.

Fiona J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona J

Baie gerieflike verblyf by OR Tambo.

Of jou vlug laat arriveer of vroeg vertrek is dit definitief die plek om te oornag in Johannesburg.

Leon H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H

100% vir verblyf.

Die restaurant was teleurstellend. Ongeskikte personeel.

Mcayla S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcayla S

Beste verblyf.

Goeie diens, vriendlike staff.

Tracey P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey P

Heerlik.

Ons het 1 dag oorgeslaap om die volgende dag Plettenbergbaai toe te vlieg. Staff was baie vriendelik en behulpsaam. Als was baie netjies en die restaurant se kosse heerlik. Baie dankie.

Eloise O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise O

Aangenaam.

Verblyf was baie aangenaam, net sleg gewees dat ek 'n probleem met my parkeringkaartjie ervaar het al die pad na die 1ste vloer moes gaan en R150.00 moes betaal en toe weer R68.00 toe ek onder by hek kom. Mens sal beslis meer gebruik maak van verblyf as die parkering ingesluit is by die fooi. Moet noem die hotelwerkers was almal baie behulpsaam en het my mooi gehelp.

Vanaf
Vanaf R2 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Bo Parkeerarea 2 Verdieping 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10cadf152bb7f866dfa610c5b8ace15fbbc2d21ff527d0b4fcf6b3a2eeb958cec1d0fb432771c34530c82bd1c456ce7af02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 270 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 OR Tambo International Airport Above Multi Storey Parkade Number 2 Level 5 1627 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.132594624844 28.229469178304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang