2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Ethel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
CityView Apartment is geleë in die luukse voorstad Northcliff in Johannesburg en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met uitsigte oor Johannesburg, Rosebank en Sophiatown. Die woonstel is in 'n residensiële huis geleë en is apart van die hoofhuis, wat op die boonste vlak van die eiendom geleë is.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n instapstort en 'n verhewe bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, wasmasjien/droërmasjien, skottelgoedwasser en daar is 'n TV in die sitkamer met die volle DStv-pakket en Netflix.
Daarbenewens beskik die woonstel oor ruim kasruimte, WiFi en 'n vermaaklikheidspatio met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Veilige onderdakparkering is op die eiendom beskikbaar.
Die hoofattraksie van hierdie residensiële huis is die pragtige terrastuin, die panoramiese uitsigte en die natuurlike klip op die eiendom, wat 'n algemene kenmerk in die voorstad is.
Die eiendom is 'n kort entjie vanaf Alberts Farm Conservancy en 20 minute vanaf Northcliff Ridge Eco Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Ethel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink CityView Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Ethel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang