Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clancy Forest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Clancy Forest Lodge skuil in 'n privaat bewarea buite Mbombela en bied selfsorgverblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die Clancy Privaat Bewarea strek oor 400 hektaar en daar is pragtige berge met 'n verskeidenheid inheemse voëls en diere.

Dié hout-ekolodge is hoog teen die berg en beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tussen 6 en 11 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koingingrootte-bed. Die oopplan-solderarea het 5 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en 'n gasvrieskas toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Die lodge het paraffien- en sonkrag-lampe en die gasgeiser voorsien warm water. Daar is ook 'n donkie. Gaste kan om die vuurput in die boma met oorgenoeg hout kuier. Die kragopwekker werk vir 'n paar uur in die aand sodat gaste hul elektroniese toestelle kan laai.

Gaste kan in die natuur stap, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk. Gaste moet op die uitkyk vir sebras, rooibokke, koedoes, bobbejane, apies, bosbokke, duikers en bosvarke wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

5

5 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2609ca047a5d266a0dd9b516765868d5661884ad86e2638065e6021ec0328271d55bdbc7b4b6e67d45220d8381d42eccbc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 11 mense Sterkspruit Road Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -25.368710111904 30.568770345504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang