Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Land Guest House Kookrus

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cj T
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Gemaklik en rustig. Ja, het lekker gebly. Was daar vir die bokkie week. Baie naby aan skool gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel O
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Aangenaam. Dit was baie goed, maar die matrasse en kussings was nie so gerieflik nie. En daar kort 'n bietjie badkamer matjies. Verder was dit rustig, goeie ontvangs gewees en baie veilig. Skoon en netjies. Dalk ook net 'n voorstel dat die eienaar dalk net 'n aanwysingsborde opsit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandile M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Awesome, value for money. Good, warm atmosphere, friendly and helpful owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charles Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 22, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c50f7ebc41be98a792abed9447a3752ca1038e5db9103cbd2b58055af70f6d771d09cc17cd9b9b57b8514751ceada0a72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 22 Van Riebeeck Avenue Kookrus 1961 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -26.585997475601 28.013590718385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang