Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Claptons

Self Catering

Reviews

4.3/ 5

Based on 27 reviews

Very Good

Cleanliness
4.1
Location
4.4
Value for money
4.0
Service
4.0
Safety
4.8
Heinrich J
Short stay With partner
4.8
Oct 2024

Had a pleasant time. Pleasant stay. Pleasant quiet environment for October. Strict no noise with strict rules. Walking distance from the sea. Not suitable for persons who cannot climb stairs. Will definitely book there again. Thank you.

Aangename tyd gehad. Aangename verblyf. Aangename stil omgewing vir Oktober. Streng geen geraas met streng reëls. Loopafstand van die see. Nie geskik vir persone wat nie trappies kan klim nie. Sal vir seker weer daar bespreek. Dankie.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
4.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0

Frans L
Short stay With partner
4.8
Mar 2024

It is very safe and close to the sea. It was delicious. Will use again.

Dit is baie veilig en naby aan die see. Dit was heerlik. Sal weer gebruik.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
4.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0

Gert K
Short stay Family with teenagers
4.6
Mar 2024

As advertised, nice stay. As advertised, nice stay, every day on the beach.

Soos geadverteer, lekker gebly. Soos geadverteer, lekker gebly, elke dag op die strand.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
4.0
Location
4.0
Safety
5.0
Value for money
5.0

Anette H
Long stay Family with teenagers
2.8
Jan 2025

Bad experience. The unit is hopelessly too small for 4 people, 2 adults and 2 teenagers. There is no space in the kitchen, you can't even wash dishes properly because more than half of the sink is under the cupboard. The fridge was frozen with water on the floor when we got there, we reported it but nothing was done. We had to sort it out ourselves. There is an umbrella for outside but it was also broken we reported it but again nothing was done, note that there is no roof. I asked if there are fans in the unit and the answer was yes but it is very small and cannot cool the room. The 2nd room which is not on the website is very small there is not even a cupboard for clothes so the children have to live out of pockets, I also asked for a cupboard or something and the answer was sorry there is no space?? The sort didn't work again also reported but just came and looked. We visited friends from unit 34 and were accused of bringing people in from outside. Didn't even come to ask, just accused of R1000 fines per extra person and R3000 levies. The residents shout at each other about guests at their homes. We would not recommend the unit to anyone at all. The sofas and bedding stink and are dirty, then you have to pay R450 for the unit to be cleaned? The parking is dangerous because vehicles can barely pass each other. The owner also did not come to the unit to check if everything was okay. There are many rules that must be shared before booking. We were offered to stay 2 nights for free but would definitely not accept it.

Slegte ondervinding. Die eenheid is hopeloos te klein vir 4 mense, 2 groot mense en 2 tieners. Daar is nie spasie in kombuis nie, jy kan nie eens oordentelik skottelgoed was nie want meer as helfte van die wasbak is onder die kas. Die yskas was opgevries met water op die vloer toe ons daar aangekom het, ons het dit geraporteer maar niks was gedoen nie. Ons moes dit self uitsorteer. Daar is 'n sambreel vir buite maar dit was ook stukkend ons het dit gerapoteer maar weereens niks gedoen nie, neem kennis dat daar nie 'n afdak is nie. Ek het gevra of daar waaiers in die eenheid is en die antwoord was ja maar dit is bitter klein en kan nie die vertrek afkoel nie. Die 2de kamer wat nie op die website is nie is bitter klein daar is nie eens 'n kas vir klere nie so die kinders moet uit sakke uit lewe, ek het ook gevra vir 'n kas of iets en die antwoord was sorry daar is nie plek nie?? Die sort het nie gewerk nie weereens ook gerapoteer maar net kom kyk en geloop. Ons het saam vriende gekuier van eenheid 34 en was beskuldig dat ons mense van buite af inbring. Nie eens kom vra nie net beskuldig van R1000 boetes per ekstra persoon and R3000 levies. Die residents skree op mekaar oor gaste by hulle huise. Ons sal glad nie die eenheid vir enige iemand aanwys nie. Die banke en beddegoed stink en is vuil, dan moet jy nog R450 los vir die eenheid se skoonmaak? Die parkering is gevaarlik want voertuie kan skaars by mekaar veby kom. Die eienaar het ook nie saam eenheid toe gekom om te kyk of alles reg is nie. Daar is baie reels wat eers gedeel moet word voor mens bespreek. Ons was geoffer om 2 aande gratis te bly maar sou dit defnitief nie aanvaar nie.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
2.0
Service
2.0
Location
4.0
Safety
4.0
Value for money
2.0
Deon
17 Claptons

Fortunately, you saw the photos of the unit beforehand, and you were aware of the facilities available. However, you mentioned that the sink was too small for you and that the refrigerator was freezing. I suggested that you pack the cold items in the smaller freezer so that the large refrigerator could defrost. It is important to note that the freezer often freezes when guests turn the temperature all the way up, especially during hot weather like it was in Jeffreys Bay. I also explained that the lower freezer section froze because the door was left open. You yourself indicated that you would handle the defrosting and that I did not have to do it. Regarding the umbrella, I suggested repairing it, but you requested that it remain as it is since it was too hot to sit without the umbrella. However, it is important to close umbrellas during strong winds to prevent damage. The fans available in the unit are adequate for ventilation. Air conditioning would have cooled the rooms further, provided the doors and windows remained closed. However, there were many guests moving in and out, which made cooling difficult. I would also like to mention that the rules of the complex clearly communicate that overcrowding is not allowed. The unit was booked for 4 people, and there were up to 14 people in and out of the unit. These rules have been sent to you, and they are also available in the unit. It is important to adhere to the complex rules to avoid fines. The shower worked - I addressed the issue with the loose shower head and fixed it in front of you. There is also an outdoor shower that could be used. I hope this was noted. Regarding the cleaning fee, it is intended for cleaning after a stay. With the large number of people using the unit, there was a lot of extra cleaning required. If the furniture or bedding was dirty or unacceptable, I would have addressed it immediately if you had informed me – I was only 3 km away. Regarding the possible fine from the complex, I will inform you of this if I am held liable. The fines are there to enforce the rules of the complex, and I trust that you will rectify the situation if necessary. I encourage you to book a larger place in the future that is suitable for a larger group, so that everyone can be comfortable. Please also be clear about the number of people during your booking. Thank you for sharing your experience. I hope you have a pleasant day ahead.

Gelukkig het julle die eenheid se foto's vooraf gesien, en julle was bewus van die fasiliteite wat beskikbaar is. Julle het egter genoem dat die wasbak vir julle te klein is en dat die yskas gevries het. Ek het voorgestel dat julle die koue items in die kleiner vrieskas pak sodat die groot yskas kon defrost. Dit is belangrik om daarop te let dat die vrieskas dikwels gevries raak wanneer gaste die temperatuur heeltemal oopdraai, veral tydens warm weer soos dit in Jeffreysbaai was. Ek het ook verduidelik dat die onderste vrieskasgedeelte gevries het omdat die deur oop gelaat is. Jy het self aangedui dat jy die defrost sou hanteer en dat ek dit nie hoef te doen nie. Wat die sambreel betref, het ek voorgestel om dit te herstel, maar jy het versoek dat dit bly soos dit is aangesien dit te warm was om sonder die sambreel te sit. Dit is egter belangrik om sambrele toe te maak tydens sterk wind om skade te voorkom. Die waaiers wat in die eenheid beskikbaar is, is voldoende vir ventilasie. Lugversorging sou die vertrekke verder afgekoel het, mits deure en vensters toe bly. Daar was egter talle gaste wat in en uit beweeg het, wat verkoeling bemoeilik het. Ek wil ook noem dat die reëls van die kompleks duidelik kommunikeer dat oorbesetting nie toegelaat word nie. Die eenheid is vir 4 persone bespreek, en daar was tot 14 mense in en buite die eenheid. Hierdie reëls is aan jou gestuur, en dit is ook in die eenheid beskikbaar. Dit is belangrik om by die kompleksreëls te hou om boetes te vermy. Die stort het gewerk – ek het die probleem met die los stortkop aangespreek en dit voor jou reggemaak. Daar is ook 'n buite-stort wat gebruik kon word. Ek hoop dit was opgemerk. Wat die skoonmaakfooi betref, dit is bedoel vir die skoonmaak na afloop van 'n verblyf. Met die groot aantal mense wat die eenheid gebruik het, was daar baie ekstra skoonmaakwerk nodig. As die meubels of beddegoed vuil of onaanvaarbaar was, sou ek dit graag onmiddellik aangespreek het as jy my ingelig het – ek was slegs 3 km daarvandaan. Wat die moontlike boete van die kompleks betref, sal ek jou hiervan in kennis stel indien ek daarvoor aanspreeklik gehou word. Die boetes is daar om die reëls van die kompleks af te dwing, en ek vertrou dat jy die situasie sal regstel indien dit nodig is. Ek moedig jou aan om in die toekoms 'n groter plek te bespreek wat geskik is vir 'n groter groep, sodat almal gemaklik kan wees. Wees asseblief ook duidelik oor die aantal persone tydens jou bespreking. Dankie dat jy jou ervaring gedeel het. Ek hoop jy het 'n aangename dag verder.

This review has been automatically translated using Google.

Yolanda J
Short stay Family with teenagers
3.2
Sep 2024

Interesting and strange accommodation. The house needs some attention and upgrading. The house was close to the beach and in a safe complex. An awful lot of rules, posters and stickers in the house, feeling a bit intimidated and unwelcome.

Interessante en vreemde verblyf. Die huis kort bietjie aandag en opgradering. Die huis was naby die strand en in 'n veilige kompleks. Vreeslik baie reëls, posters en stikkers in die huis, voel bietjie geintimideerd en onverwelkomend.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
3.0
Service
3.0
Location
3.0
Safety
5.0
Value for money
2.0

Riana E
Long stay With friends
4.6
Nov 2023

We rested well. Overall good stay. We had a nice stay. Stairs style.

Ons het lekker gerus. Oor die algemeen goeie verblyf. Ons het lekker gebly. Trappe styl.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
4.0
Safety
5.0
Value for money
4.0

Frans L
Short stay With partner
4.4
Feb 2023

Was great, will use 17 Claptons again. Fairly affordable and very nice area and safe.

Was heerlik, sal weer gebruik maak van 17 Claptons. Redelik bekostigbaar en baie lekker area en veilig.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
4.0
Service
4.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
4.0

Andre V
Short stay
4.2
Jan 2023

It's really a very nice place, the permanent residents around you don't seem to like new people who come to holiday there. Think if the people were more friendly - and didn't complain every now and then when you swim, because the residents there don't look for other people vacationing in the pool. You feel quite unwelcome, we have stayed here before but, for sure you just get a funny vibe from people.

Dis rêrig 'n baie nice plek, die permanente inwoners rondom jou lyk my hou nie van nuwe mense wat daar kom vakansie hou nie. Dink as die mense meer vriendelik is - en nie kort-kort kla as jy swem nie, want die inwoners daar soek nie ander mense wat vakansie hou in die swembad nie. Jy voel rêrig onwelkom, ons het voorheen hier al gebly maar, vir seker kry jy maar 'n snaakse vibe van mense af.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
4.0
Service
3.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
4.0

Frans L
Short stay With partner
4.4
Oct 2022

It was delicious. It met our requirements and was very nice.

Dit was heerlik. Dit het voldoen aan ons vereistes en was baie lekker.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
4.0
Service
4.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
4.0

Charmaine V
Long stay
4.0
Mar 2022

Calm and relaxed. The cottage has everything one needs with many electric kitchen appliances. Within walking distance of the sea. Large, open beach with sand dunes like in the desert. Nice, securely fenced complex on the edge of the "lagoon".

Rustig en ontspanne. Die huisie het alles wat mens nodig het met baie elektriese kombuis toebehore. Binne loopafstand van die see. Groot, oop strand met sandduine soos in die woestyn. Mooi, veilig omheinde kompleks op die rand van die "lagoon".

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
3.0
Service
4.0
Location
3.0
Safety
5.0
Value for money
5.0

Meet your host

Take a look at the host’s track record and reviews from their other properties. View host’s profile

4.2/5

Deon Verified

Properties 2

Reviews 34

On LekkeSlaap 11 years

From
From R 650
per night (sleeps 4)
From
R 650
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Marina Martinique, Dolphin Drive, Jeffrey’s Bay, 9322, Eastern Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650 per night (sleeps 4) 27 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Eastern Cape 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers