Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Main Street The Loft & The Studio

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bly oor in die hartjie van Clarens-dorpie terwyl jy skouspelagtige berguitsigte indrink en al die ekstras geniet wat jy sal waardeer, met die privaatheid wat jy sou verwag.

Daar is 2 selfsorg-opsies by Clarens Main Street The Loft & The Studio, naamlik The Loft en The Studio.

The Loft is 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping, en The Studio is 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer.

Die Loft en die Studio is volledige woonstelle met slaapkamers, badkamers, oopplan-leefareas, kombuise en privaat patio's met braaigeriewe. Die volledige DStv-pakket is beskikbaar. Gratis WiFi is oral beskikbaar.

Veilige parkeerplek word agter die gebou agter 'n elektriese hek voorsien. 'n Privaat wandelpad langs die gebou lei gaste na waar hulle wil wees. Die eiendom word omring deur restaurante en kroeë, so gaste is werklik in die hartjie van Clarens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nthabi M
Gesin met tieners
5.0
Fabulous. Super. Clarens interiors are beautiful. Interior decor is stunning. Home away from home. We just enjoyed every minute of stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Riette W
Saam met lewensmaat
5.0
Location! Location! Location! Pragtige loft met alles en nog meer. Kwaliteit! Mooiste hoof slaapkamer. Stapafstand van vele restaurante. Ons sal besli...
Sien meer
Des 2024
Jacolene F
Saam met lewensmaat
5.0
Clarens is my huis weg van die huis. Kuier altyd heerlik, kos, mense, winkels, v. Baie lekker gebly, dankie Clarens Interiors en Anel.
Des 2024
Jacolene F
Saam met lewensmaat
5.0
Clarens stel nooit teleur nie, my 2de huis. Die lekkerste bly tot dusver, ons 7de keer in Clarens gewees. Home away from home!
Okt 2024
Leida S
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal, ruim, pragtig en getoëflik ingerig. Dit was perfekte verblyf vir ons behoeftes. Ons het die aandag aan detail raakgesien en waardeer.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Main Street The Loft & The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f6e8efeb163e76c18093c9ce6d16d2f8e47d881c39f53f9a1ae48254380e0cde44ee4e305d0deea0fb5b759fe75e777ad36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang