Clarens Mountain Sage Self-catering
Beskrywing
Mountain Sage Kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kas, spieëltafel met 'n lig en 'n haardroër. Daar is 'n strykyster, strykplank, droograk en pennetjies is die kas. Daar is 2 eendveer- en dons-kussings en 2 veselkussings op die bed. Daar is ook 2 ekstra kussings in die kas. Die groot en suite-badkamer is rolstoelvriendelik en het handvatsels in die stort. Daar is 'n stort, toilet, wasbak en kabinet in die badkamer. Toiletware soos handseep, stortjel, sjampoo, opknapper, lyfroom, sneesdoekies, dubbellaag-toiletpapier en lugverfrisser word voorsien. Daar is 'n paar noodsaaklike items in die kabinet, asook 'n plastiese wasbak en handwaspoeier vir wasgoed. Twee stelle bad- en klein handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n elektriese oond, vierplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n dubbelwasbak toegerus. Alle nodige eetgerei en breekware word voorsien, sowel as basiese koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n skinkbord met 'n keuse van koffie, tee, graan en beskuit. Suiker is in die kabinet en vars melk en konfyt is in die yskas. Daar is 'n radio/CD-speler met 'n keuse van CD's maar geen TV nie. Boeke, tydskrifte, bordspeletjies en kaarte is beskikbaar. Gratis en onbeperkte WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere behalwe gidshonde word toegelaat nie.
Kinders onder 18 jaar word nie toegelaat nie.
Daar is nie 'n TV nie, maar wel gratis, onbeperkte WiFi.
Ekstra gaste wat nie bespreek en betaal het nie sal uitgesit word met die hulp van die plaaslike polisie indien nodig.
Respekteer asb. die eiendom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mountain Sage Huis is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping en die ander 2 is op die boonste verdieping. Al die slaapkamers het kaste en spieëlkaste. Elke kamer het 2 eendveer- en donsveerkussings en 2 veselkussings. Daar is ook 2 ekstra kussings in die kas in elke slaapkamer. Daar is 'n spaarkombers vir elke bed in elke kas. Al die slaapkamers het en suite-badkamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Twee badkamers het 'n bad, stort, spieëlkassie, wasbak en toilet en die ander 2 het net 'n stort, wasbak, spieëlkassie en toilet. Elke badkamer het gratis handseep, stortjel, sjampoo, opknapper, lyfroom, sneesdoekies, dubbellaag-toiletpapier en lugverfrisser. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea op die boonste en onderste verdieping. Let asb. op dat daar 'n nou trap na die eerste verdieping lei en gaste moet versigtig wees. Daar is bordspeletjies, kaarte, tydskrifte, boeke en 'n HiFi-stelsel met radio en kasetspeler. Daar is geen TV nie. WiFi is gratis en onbeperk. Die onderste verdieping beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei, breekware en glase vir 8 gaste. Daar is ook 'n koffiedompelpot, elektriese ketel en 'n broodrooster. Aan die voorkant van die huis is daar 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en aan die binnekant is daar 'n houtvuur-stofie wat die huis lekker warm maak. Parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar, die erf is heeltemal omhein met 'n elektriese heining en daar is 'n stil alarmstelsel met 24 uur-gewapende reaksie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere behalwe gidshonde word toegelaat nie.
Kinders onder 18 jaar word nie toegelaat nie.
Daar is nie 'n TV nie, maar wel gratis, onbeperkte WiFi.
Ekstra gaste wat nie bespreek en betaal het nie sal uitgesit word met die hulp van die plaaslike polisie indien nodig.
Respekteer asb. die eiendom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang