Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bree Street Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renate B
1 nag
5.0
Jul 2024

Veilig, skoon, prakties en mooi. Ongelooflik! Ligging beste ooit. Jy hoef nêrens te ry. Kos mekka. Alles binne wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Bree Street Apartment
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy die ligging en al die geriewe van die woonstel geniet het. Dit maak ons baie bly om te weet dat ons jou verwagtinge oortref het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms! Groete, Jeanne

Irene S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Mamma het gaan rus . Baie netjies en goed geleë. Sal beslis weer daar gaan bly as ek die Kaap besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Bree Street Apartment
Hallo Irene, Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ek is bly jy het lekker gerus. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê en ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons woonstel geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom as jy weer die Kaap besoek. As daar enige spesifieke verbeterings of aanbevelings is wat jy kan voorstel, laat weet ons asb.. Ons streef daarna om ons gasse die beste ervaring moontlik te bied. Hoop om jou binnekort weer te sien, Groete, Jeanne

Billy B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wat ñ aangename ervaring! Die plek is baie netjies, skoon en die ekstra moeite. Wat ñ aangename ervaring! Die plek is baie netjies, skoon en die ekstra moeite met goed soos tissues, ekstra handdoeke, seep, ñ Nespresso-koffiemasjien en komplimentēre koffie "pods" en vele meer! Ek was aangenaam verras met die blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R2 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7634240d167ce32eca0cc4237847a0d8986081849cc19a48705b4a9a2727b3dd0ba2eb08bb00a17efbf07c547301aa71b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 299 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 50 Bree Street The Barracks Unit 505 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919079 18.420024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang