Clearview
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 58, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die ruim Clearview-huis is teen die berg geleë met 180 grade-uitsigte oor Valsbaai en bied slaapplek aan 6 mense.
Die hoofslaapkamer bestaan uit 3 kamers en het 'n dubbelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer geniet ook panoramiese see-uitsigte. Die tweede kamer het 'n lieflike see-uitsig en het 'n dubbelbed. Die kamer se en suite-badkamer het slegs 'n stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea maak oop op 'n groot onderdakstoep met lieflike see- en berguitsigte. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar en batterystelsel wat rugsteun-elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag en krag aan beligting en Wi-Fi verskaf.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV met Netflix en YouTube, en maak oop op die patio. Die gemeubileerde patio het ook braaigeriewe. Die huis het ook 'n alarmstelsel.
Clearview is net 1 km vanaf die strand, 43 km vanaf die lughawe, en 60 km vanaf die V&A Waterfront. 'n Verskeidenheid wynplase is net 'n entjie se ry weg. Gordonsbaai bied 'n verskeidenheid restaurante en lieflike strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Chapman-laan 58, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Clearview het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 58, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang