Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 862 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cliff Cottage is 'n prentjiemooi-vakansiehuis is die bekoorlike Arniston, in die Wes-Kaap. Hierdie huis bied direkte toegang tot 'n pragtige strand en is die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. DIe eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n gemaklike sitarea en 'n kaggel waarom gaste kan verkeer.

Verder het gaste toegang tot 'n kuierarea wat 'n tafeltennistafel het en na 'n beskutte grasperk lei. Hierdie deel is ook perfek vir troeteldiere. Gaste moet egter vooraf reëlings vir hul troeteldiere tref. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek en wat 'n blaaskans van 'n gejaagde lewe benodig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Uysstraat 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cliff Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 862
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 862
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29db0320b1ca5b179aa7077e8f1950f373d864df986140d69c0bd7a19d2f392d658d00ef9d97893d3f7c777ba5010fc9b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 862 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 7 Uys Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.6699618 20.2335868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang