Cliff Haven
Beskrywing
Dié ateljee het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ateljee het lugversorging, 'n klein etenstafel met stoele en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die kapasiteit van elke eenheid voordat hulle bespreek.
As die aantal gaste wat arriveer die bespreekte getal gaste oorskry, is dit die eienaar se diskresie om gaste weg te wys.
Kinders word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljee het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ateljee het 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die kapasiteit van elke eenheid voordat hulle bespreek.
As die aantal gaste wat arriveer die bespreekte getal gaste oorskry, is dit die eienaar se diskresie om gaste weg te wys.
Kinders word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike ateljee het 'n see-uitsig, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ateljee het 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die kapasiteit van elke eenheid voordat hulle bespreek.
As die aantal gaste wat arriveer die bespreekte getal gaste oorskry, is dit die eienaar se diskresie om gaste weg te wys.
Kinders word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n omheinde stoep wat braaigeriewe, buitemeubels en 'n tuin het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die kapasiteit van elke eenheid voordat hulle bespreek.
As die aantal gaste wat arriveer die bespreekte getal gaste oorskry, is dit die eienaar se diskresie om gaste weg te wys.
Kinders word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oceanview-rylaan 194, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang