Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloeteskraal Chalets

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cloeteskraal Chalets bied onvergeetlike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Velddrif in die Wes-Kaap. Die verblyf is op die oewer van die Bergrivier geleë en gaste sal met asemrowende uitsigte en die gekabbel van vloeiende water wakker word. Velddrif is vir natuurskoon bekend en bied 'n rustige omgewing vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stadsgewoel.

Die chalets is goed ontwerp om 'n tuiste weg van die huis-ervaring te bied. Verblyf word in 4 River Chalets met slaapplek vir 5 gaste elk gebied. Elke chalet het 'n kombuis, oopplan-sitarea, binne- en buitebraaigeriewe, sekere DStv-kanale en lugversorging.

Daar is ook 'n glanskamp-karavaan met privaat ablusiegeriewe. Die glanskamp het 'n kombuis, badkamer, lugversorging, sekere DStv-kanale en 'n buitebad met warm en koue water en 'n uitsig oor die Bergrivier.

Cloeteskraal Chalets bied selfsorgkothuise, elk met sy eie Jacuzzi op die Bergrivieroewer. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie en vir kranige vissermanne. Vir diegene wat hul eie bote wil saambring, is daar ook 'n jetty en 'n lanseerpunt.

Hiér kan gaste die stilte van die Bergrivier ervaar en die asemrowende sonsondergang en rivieruitsig bewonder. Gaste kan lekker op die privaat balkon sit en ontbyt geniet, of aan 'n skemerkelkie teug.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 175 resensies vir Cloeteskraal Chalets
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloeteskraal Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f5da88e0b0b1bd97f0d81288e887521dfbc6cb434519e0ed7ec0a8dd56a638453076378a3cc8e580162b298a7afd5c82aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 175 5 1 5 Cloeteskraal Chalets On road between Hopefield and Velddrif (R234) 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.875468956575 18.223310261964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang