Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bas De Laine Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R26 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Le Bas De Laine Self-catering is 'n villa in die hartjie van Franschhoek en spog met 'n pragtige, privaat kuier- en eetarea buite, met 'n uitsig oor die groot swembad.

Die villa bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 ruim en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping geleë en 4 van die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë, wat die villa toeganklik vir diegene wat met trappe sukkel maak. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens, 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen of 'n stort of 'n stort en bad, en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n sekuriteitstelsel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Bas De Laine Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 26 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 26 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb129b7313f092ec94c6d29ef097aff72fa85aa2e6d3f46d362dc2112def7006ccd28b697d70f12eafed03e4ee8d908a94c2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R26 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 10 Akademie Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -33.912232379886 19.123164543022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang