Clover Bay 12
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 030 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clover Bay 12 is op die St. Michael's-swemstrand geleë. Die eenheid bied 'n lieflike uitsig oor die see en die strandmeer. Dit is reg teen die strand met 'n restaurant, 'n strandkroeg en 'n viswinkel op jou voorstoep.
Die eenheid is gerieflik ingerig met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die sitarea het 'n uitskuifbed waarop 2 mense kan slaap. Daar is 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is.
Die veranda kyk uit oor die strand en bied 'n ongelooflike see-uitsig.
Clover Bay 12 is naby aan Shelley Centre en restaurante. DIe sitarea het 'n Open View-dekodeerder. Bring asseblief jou eie dekodeerder, kaart en kabels vir DStv, indien DStv verlang word. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clover Bay 12 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal