Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Club Cabana 12

Selfsorg
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Mo.
5de5Mei
Club Cabana 12
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R925.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2025 tot 30 Sep 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis, en word binne 7 dae na die vertrekdatum terugbetaal mits die eenheid in dieselfde toestand as met aankoms gelaat word en alles in orde is.
Meld asb. enige skade in die eenheid binne 12 werksure aan.
Rook is streng verbode binne die eenheid en gaste word gevra om buite te rook.
Indien gaste versuim om die bogenoemde te gehoorsaam, kan die deposito moontlik gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. verder kennis dat hierdie eenheid 'n TV met DStv het.
Bring asb. eie bad- en strandhanddoeke saam. Alle bedlinne word voorsien.
Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat dit selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
Skoonmaakdienste kan gereël word tussen 08:30 en 14:30, behalwe op naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste moet ten minste 48 uur vooraf by die kantoor gereël word en direk aan die kantoor betaal word. Let asb. dat hierdie dienste onderhewig is aan beskikbaarheid van hulpbronne gedurende spitstydperk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Club Cabana-kompleks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34ceb55b05d5915e40252df3d1cb9ba780f8f7bee59a9b376dbf194cead1a70b5f7f5b1e7547cc4e300a76f86c60d840529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Marine Drive The Club Cabana Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.906529288523 30.333275034843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011